LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa San Giovanni Akkommodasie | LekkeSlaap
+25

Villa San Giovanni Akkommodasie

Hotel

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 7 resensies vir Villa San Giovanni Akkommodasie
Netheid
3.6/5
Diens
2.1/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
2.9/5
Johan K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Besigheidsreis

Lekker plek en dis baie gerieflik.

Gerieflike ligging reg op Wonderboom Lughawe. Net jammer dit het so lank gevat om ons kamer te kry. Hulle kon nie mooi verstaan hoe ons op LekkeSlaap die bespreking gedoen het nie. Maar verder is dit 'n veilige en rustige plek na 'n laatnag vlug.

Jaco M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Het dit baie geniet.

Die kamers is baie netjies en skoon. Kon regtig niks fout vind nie.

Villa San Giovanni Akkommodasie's terugvoer

Thank you!

Villa San Giovanni Akkommodasie
Aisha L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Aisha L

Uncomfortable

Uncomfortable sleep and poor service. The reception is in a noisy restaurant.

Adele K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adele K
Enkelreisiger

Die hotel se diens was regtig baie swak, die restaurant sal ek enige tyd aanbeveel, maar sal beslis nie weer van die hotel gebruik maak nie.

Ek het ook nogal met n "rooi" gesig gestaan toe die man kliphard voor ander gaste met my stry oor my betaling en dat ek die uitstaande bedrag moet betaal voor ek kan ry. En dit nadat ek die aand reeds die bewys van betaling aan hulle gegee het en ook moes verduidelik dat ek reeds betaal het.

Dorette V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Dorette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was totaal verras.

Hotel geleë in lughawe se gebou, wat dit 'n baie nice uitsig bied indien jou kamer na die landingstrook front.

Louis K - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K
Gesin met klein kinders

Kamers en badkamers was skoon en netjies.

Ons het dubbelkamer vir my en my vrou gehad en 'n 2-enkelbedkamer vir my 2 kinders. Kamers was gereed en beskikbaar soos ons bespreek het. Alhoewel hulle besig is om van die kamers te renoveer, was dit bedags nie 'n probleem nie, aangesien ons elke dag vroegoggend uit is en eers later die aand teruggekom het. Die area waar bedags renovasies gedoen was, was dan opgeruim en alles was netjies en skoon. Dit was reeds die vyfde keer dat ek die akkommodasiegeriewe by Villa San Giovanni gebruik het en sal in die toekoms weer daar gaan bly, aangesien dit baie sentraal is vir die noordelike sakekern van Pretoria en mens redelik naby aan alles is.

Johann V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Besigheidsreis

Verblyf is redelik geprys, maar ontbyt R110 per kop is belaglik!

Ontbyt teen R110 per kop is belaglik! Die ontbyt is nie ingesluit by die prys en dit is die normale spek en eiers tipe!

Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wonderboom-lughawe, Hoofgebou, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwOGI3ZTM0LTQ5NmQtNGQ0ZC04M2ZkLTMyYTRmYjgyZWRlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (plek vir 2) 7 5 1 3 Wonderboom Airport Main Terminal Building 0182 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 11:00 -25.751046 28.188244
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!