Bothaville Akkommodasie by Villa Sering Guest House | LekkeSlaap
+97

Villa Sering Guest House

34 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seringstraat 48, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Sering Gastehuis is in die boomryke voorstad Bothaville in die Vrystaat geleë.

Al die kamers het lugversorging en is ingerig met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Meeste van die kamers het privaat ingange en die en suite-badkamers het storte met gratis seep en sjampoe. Ons kamers word daagliks skoongemaak en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en ons aanvaar al die vernaamste kredietkaarte. Daar is ook 'n venue beskikbaar vir konferensies en funksies.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Villa Sering Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Seringstraat 48, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Sering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seringstraat 48, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhOTNmZjkyLTEyYTItNGQ1YS1iMWIzLWQ3NDc0NjM3YmRkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 48 Sering Street Bothaville 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.385796 26.605088
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za