Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Sering Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Villa Sering Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marionette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marionette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike diens en goeie ontbyt.

Rustig, veilig, netjies. Vriendelike diens en goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnnie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie W
Gesin met tieners

Baie gasvry. Vriendelik.

Dankie vir die tannie wat my dogter se hare gevleg het. Julle is die sout van die aarde. En die geduld wat julle gehad het met al die vrae van my kind. Van Johnnie en Jade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

Tuis gevoel.

Ontbyt was besonders en gasvrou en gasheer baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens met die beste gasvryheid.

Baie goeie diens met 'n groot ontbyt. Baie professioneel. Het 'n funksie by gastehuis Saterdagaand gehad met heerlike aandete.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Rustige plek, baie veilig, eienaars vriendelik en behulpsaam.

Villa Sering is 'n netjiese gastehuis, onderdak-parkering, heerlike ontbyt, mense wat sekermaak dat jy al die geriewe het wat jy by jou huis ook het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marionette M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, lekker ontbyt, vriendelike diens, netjies en skoon.

Rustige area. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Die kamers is skoon en die bed was een van die gemaklikstes waarop ons geslaap het in 'n lang tyd. Ons is ook die volgende oggend bederf met 'n wonderlike ontbyt wat glad nie verwag was nie. Ons het laat die aand kragprobleme ondervind en dit is dadelik uitgesorteer deur die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Goeiemore Ruan,

Baie dankie vir die mooi verwysing.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike groete

Hes

Villa Sering Guest House
Jeneane V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneane V
Saam met vriende

Baie lekker verblyf - voel baie huislik.

Die verblyf was baie lekker gewees, mooi plek en baie lekker ontbyt. Die plek laat dit soos jou eie huis voel - baie huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Gesin met tieners

Short and sweet.

Skoon, vriendelike, warm, gemaklike, veilige oornag akkommodasie vir ma en seun. Villa Sering tick voorwaar al die boksies. Wat meer wil 'n mens nou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle oornag hier by ons.
Hoop regtig ons sien julle weer.
Waardeer die positiewe terugvoering.
Villa Sering Groete

Villa Sering Guest House
Garrith P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garrith P
Saam met vriende

Lekker droë Vrystaat winterstroue!

Vriendelike mense, met lekker plaas-ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hi Garrith,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering hoor.
Ons hoop regtig julle draai weer eendag diekant toe en kom beleef ons mooi groen en lekker somers.
Groete
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Leandri L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies, vriendelik.

Aangename, vriendelike ontvangs. Aangename gashere. Kamer mooi met baie spasie en groot badkamer. Veilig parkering. Die ontbyt is amazing met 'n groot verskeidenheid om van te kies. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Dis veilig en daar is 'n plek toegerus vir kinders om te speel.

Lekker ontbyt met baie keuses en die kamers is gerieflik en het lugversorging. Daar is ook ruimte om buite om die kampvuur te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Baie dankie Rene, vir julle besoek aan Villa Sering al die pad vanuit Nederland.
Blessings vir julle en mooi loop. Waardeer julle terugvoering.

Villa Sering Guest House
Pieter B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoë kwaliteit verblyf teen 'n billike prys.

'n Vriendelike ontvangs met moderne geriewe en die beste ontbyt van enige gastehuis wat ek al beleef het. Sal enigiemand aanbeveel om by Villa Sering oor te bly. Die eienaars maak dit 'n aangename ervaring en dit is soos om by ou vriende oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Pieter,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit opreg.
Villa Sering Groete.

Villa Sering Guest House
Elzabe T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe T
Besigheidsreis

Rustig, veilig en bekostigbaar.

Baie vriendelike mense wat seker maak jy kry die beste gedurende jou verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel!

Ons het 'n sestigste verjaardag bygewoon en besluit op Villa Sering. Die gastehuis is sentraal geleë en werklik 'n juweel! Ons is baie vriendelik ontvang en baie goeie diens ontvang. 'n Heerlike buffet ontbyt was ook ingesluit. Beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulene J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulene J
Enkelreisiger

What a great ace to stay in Bothaville.

I had a great experience staying at Villa Sering. The hosts were very attentive to my needs. They really went out of their way to make me feel special while staying there. I recommend this place very highly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M
Besigheidsreis

Fantasties!

Ek slaap baie uit vir werk oral in Suid Afrika. Ek kan met eerlikheid sê dat dit die beste was wat ek nog by was. Van Mesina tot in die Kaap. Upington tot in Durban. Opregte, vriendelike, besonderse mense. Kamers is uitstekend. Parkering is veilig. Die beste atmosfeer. Die mense loop die ekstra myl vir almal. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd en vir alles ekstra wat julle vir ons gedoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Alex,
Baie baie dankie vir die terugvoering rakende jou verblyf by ons. Vertrou ons sien jou weer met die volgende besoek aan Bothaville.
Baie groete,
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Larisha D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisha D
Saam met vriende

Pragtige plek wat ek vir enige iemand aanbeveel!

Pragtige, stylvolle kamers met moderne geriewe. Baie vriendelike diens met 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies, vriendelik en bekostigbaar.

As al die gastehuise so vriendelik, netjies, bekostigbaar en gemaklik is soos Villa Sering sal ek baie meer by gastehuise oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe T
Besigheidsreis

Dit was aangenaam met vriendelike, gasvrye mense.

Behalwe vir die feit dat daar geen lessenaar in die kamer was nie, het dit aan my vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rista C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista C
Saam met vriende

Villa Sering het ons verwagting oortref. Baie dankie.

Ons verblyf by Villa Sering was baie aangenaam. Die dekor sowel as die omgewing is pragtig. Verder het ons ook heeltemal veilig gevoel. Ons is met gasvryheid ontvang en het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S
Besigheidsreis

Buitengewoon netjies!

Wilma hou duidelik persoonlik haar hand op alle aspekte van die verblyf. Van die werf en tuin, tot die eetsaal en kamers was alles opmerklik netjies en goed voorsien van enigiets wat 'n reisiger nodig kan hê vir 'n goeie nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hellette D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hellette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens.

Fantastiese diens. Lekker kos. Awesome gasvryheid. Skoon en netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek wat uitstekend bestuur word. Baie vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het en vir die spesiale boodskap, ons waardeer dit. Vertrou ons sien julle weer.

Groete,
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Monty S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monty S
Gesin met tieners

Fantasties.

My gesin en familie het hul verblyf geniet en ontbyt was uit die boonste rakke. Baie gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Alles was reg gewees vir ons aankoms, dit is maklik om te kry en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense! Pragtige kamers en heerlike ontbyt!

Sien ster-gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Beste Liezel,

Baie dankie vir die terugvoe. Ons hoop ons sien julle weer. Julle is sulke aangename mense en was heerlik om julle te kon huisves.

Groete,
Villa Sering personeel

Villa Sering Guest House
Herman V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek, mense en kos.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Beste Herman,

Baie dankie vir jul tydjie hier by ons en ook vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet of alles in plek was en hoe die gaste dit beleef.

Hoop ons sien julle weer vorentoe.

Groete,
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Tanya D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met vriende

Perfek - onverbeterlik.

Smaakvol versier, gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Beste Tanya,
Baie dankie vir jou teruvoer oor jou verblyf hier by Villa Sering. Dit is so aangenaam om te hoor hoe die kuier was en of julle tevrede was met ons opset. Ons waardeer dit en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Joany-ann C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joany-ann C
Gesin met klein kinders

Rustige stukkie hemel.

Wow! Woorde is te min om die gasvryheid van die gashere te beskryf. My kids is met soveel liefde en geduld en lekkernye bederf. Ons het heerlik geëet en nog lekkerder geslaap en gebly. Die vrede van Jesus is in die gastehuis. Dankie. Sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

So baie dankie vir die positiewe terugvoering van julle naweek se verblyf by ons in Bothaville.
Dit was ook vir ons heerlik om julle te kon huisves.
Maak asseblief weer so n "roadtrip' Vrystaat se kant toe.
Het die 2 kids ongelooflik geniet en dink hulle is net die beste.
Baie warm Villa Sering liefde.

Villa Sering Guest House
Michell B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gastehuis wat met liefde en trots ingerig is.

Baie dankie vir die heerlike verblyf, elke detail is met sorg en liefde ingerig. Absoluut een van die mooiste gastehuise van ons toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige kamers. Verskriklike oulike eienaars. Ontbyt was heerlik. Netjiese plekkie met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Jackie,
Ons waardeer julle positiewe terugvoering van die verblyf hier by Villa Sering.
Mag julle weer erens vorentoe hier draai en oorbly.
Baie dankie en ons waardeer dit baie.
groete,
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Annette D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Saam met vriende

Baie welkom ontvang. Baie gasvry. Die beste ontbyt. Sal beslis die plek aanbeveel.

Dis absoluut elke sent werd om by Villa Sering Guest House te bly. Baie gasvry en uitstekende diens. Baie netjies en smaakvol. Ons het veilig gevoel. Voorwaar 'n aanwins vir Bothaville en LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Annette,
Ons waardeer julle terugvoering want ek weet dis moeite en mens vergeet soms gou van die verblyf ens.
Julle het so ver gekom en ons is baie bly dat julle by ons uitgekom het. Ek vertrou ons sien julle weer vorentoe.
Groete,
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Sherril B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherril B
Saam met vriende

Dit was lekker rustig en baie gemaklik, met baie vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Ons was 2 families wat saam daar oornag het vir 2 aande en met ons aankoms is gevra of ons van kamers wil skuif om langs mekaar/nader aan mekaar te slaap, wat wonderlik was. Die diens was puik en die kamers baie mooi, gemaklik en netjies. Sal definitief weer daar oorbly as ons weer in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hi Sherril en familie,
So baie dankie vir julle positiewe terugvoering tydens julle verblyf by ons. Dit was vir ons hier by Villa Sering ook heerlik om julle te kon bederf. Julle is voorwaar 'n oulike familie bymekaar.
Groete,
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Ernest V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V
Saam met vriende

Alles en meer.

Kamers is ruim en toegerus met alles wat jy nodig het. Ontbyt is fantasties. Eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Ernest,
Dis so lekker om met sulke oulike jongmense te doen te kon gehad het. Voorspoed vorentoe vir julle en ons hoop julle kom weer eendag hier verby. Ek waardeer julle moeite om terugvoering te gee van die verblyf en naweek hier by Villa Sering.
Groete en seën vir julle.
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Hannalie C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer hier tuisgaan.

Heerlik tuisgegaan. DStv en 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Bees en Annemarie,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Ons vertrou om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Villa Sering

Villa Sering Guest House
Ben P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis met gasvrye mense.

Pragtige skoon kamers en geriewe. Vriendelike gasheer en gasvrou wat jou sommer van die begin af laat tuis voel. Wonderlike oornag blyplek vir die reisiger. Ontbyt is uit die boonste rakke en laat jou sommer vergeet dat jy dalk op 'n dieet is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Ben en Rosa,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering hoor. Dit was baie aangenaam om julle te kon ontmoet. Vasbyt met die 28 dae dieet en doen so voort.
Kom draai gerus weer in die toekoms by ons.
Dit was n voorreg om julle te kon huisves.
Baie groete,
Villa Sering en sy mense.

Villa Sering Guest House
Bianca B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Netjies, gemaklik, skoon en stylvol.

Dis die mooiste plek waar ek nog gebly het dis baie skoon en netjies. Ek sal enige tyd terug gaan en as ek enige tyd weer iewers in Bothaville moet bly sal ek daar gaan bly geen ander plek nie. Ek sal enige iemand enige tyd aan beveel om daar te gaan oorslaap. Baie dankie aan Villa Sering vir die puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Bianca,
Baie dankie hoor. Dit gee mens moed om aan te gaan en is dankbaar vir julle positiewe terugvoering.
Julle was ook baie aangename gaste en dit was vir ons lekker om julle te kon huisves. Kom asseblief weer.
Groete,
Villa Sering Span.

Villa Sering Guest House
Lian S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian S
Gesin met tieners

Baie vriendelike mense en lekker ontbyt met mooi skoon kamers en badkamers!

Maklik om daar uit te kom. Die gastehuis is baie mooi en goed versorg, die mense baie baie vriendelik en die ontbyt was wonderlik! Kamers was mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Lian,
Ons waardeer julle terugvoering vin die verblyf by Villa Sering. Julle is sulke aangename jongmense en gaan dit nog ver bring in die lewe. Voorspoed vorentoe en ons hoop julle maak weer n draai by ons.
Villa Sering Groete..

Villa Sering Guest House
Leon E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon E
Saam met vriende

Aangename mense wat heerlike en aangename verblyf voorsien.

Vriendelike ontvangs, netjiese en toegeruste verblyf. Ons was die volgende oggend bederf met 'n regte boere ontbyt. Baie dankie vir al julle moeite, waardeer opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Sering Guest House se terugvoer

Hallo Leon,
Jou terugvoering word baie waardeer hier van ons almal by Vila Sering.
Julle was aangename gaste en ons het dit geniet om julle te kon bederf.
Baie groete,
Villa Sering.

Villa Sering Guest House
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seringstraat 48, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fbec5d6997c883e1955501c2f0cf90916c4604fe5bde93a2667ad6473637615b9cf035d9914643d0f782819b7efe06235c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 48 Sering Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.385796 26.605088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem