Anerley Akkommodasie by Villa Siesta | LekkeSlaap
+19
+19

Villa Siesta

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 36, Villa Siesta 17, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Siesta is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 8 gaste in Port Shepstone.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers wat badkamers met 'n bad en 'n stort deel. Drie van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 driekwartbeddens. Drie van die kamers het lugversorging. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrgolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe en gaste het 'n gedeeltelike uitsig oor die see en die kinders se speelarea. Die eenheid word nie skoongemaak nie. Gaste kan die oord se personeel versoek om die eenheid skoon te maak teen 'n ekstra koste.

Die oord bied ’n speelarea vir die jongspan en ’n mini-gholfbaan. Villa Siesta is sowat 2 km van die naaste swemstrand, winkels en restaurante af.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Siesta sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ocean-rylaan 36, Villa Siesta 17, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 36, Villa Siesta 17, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Nu6O1UhBQFqCspVH2ygbIew5OLbAmTLAAlnjNfVTKanviDbhg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 36 Ocean Drive Villa Siesta 17 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.672723043326 30.509606124606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za