Villa Siesta Flat No 1
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Siesta Flat No.1 is in 'n veilige kompleks in Margate, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n uitsig oor die see het, 3 badkamers en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei gastebadkamers het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is nog 'n eetarea en braaigeriewe onder die onderdakstoep.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gaste kan die dag op die strand geniet of restaurante besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal