Naudeville Akkommodasie by Villa Siesta Guesthouse | LekkeSlaap
+48

Villa Siesta Guesthouse

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Siesta Guesthouse is naby Welkom se middedorp. Ons is ook naby 2 groot privaat hospitale geleë. Ons streef daarna om 'n huislike omgewing te skep wat gaste sal laat tuis voel. Ons leuse is: "Our home, your home, away from home".

Villa Siesta Guesthouse bied 24 en suite-kamer met privaat ingange. Die kamers is modern, dog gerieflik ingerig en beskik oor lugversorging en elektriese komberse. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, klerekas, lessenaar, en stoel.

Ons het 'n swembadjie en 'n lapa-area waar gaste kan afkoel en ontspan op 'n warm somerdag. Daar is ook 'n heerlike tuin waar jy kan rustig raak terwyl jy na die natuurgeluide luister.

Ons het 'n restaurant met 'n gekwalifiseerde sjef en 'n gelisensieerde kontantkroeg. Hier kan gaste hulself tuismaak en mekaar se geselskap geniet. 'n Volledige Engelse ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste van R95 per persoon bedien word. Daar is ook ontbytgraan, vrugteslaai, jogurt en beskuit.

Ons bedien ook aandetes op versoek teen ekstra koste van R165 per persoon. Daar is verskeie vleise om van te kies wat bedien word saam met die groente en slaai van die dag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Villa Siesta Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Siesta Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARlVmpjbu7TWSh164O3f2EkkPxufShrjjXj0NmmHgCjVjo0RqPM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 20 Lena Street Naudeville 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.994591261166 26.724475860119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za