Villa Strada Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Koos K - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het welkom gevoel met die ontvangs en die reëling het goed verloop.
Riana N - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en skoon.
Hermanus Egbertus L - Jul 2022
Algehele gradering
Eenheid baie netjies.
Karien W - Jun 2022
Algehele gradering
Personeel is baie gasvry.
Emsie F - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies. Vriendelik en hulpvaardig.
Michelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Alrika D - Okt 2020
Algehele gradering
Dis 'n pragtige, skoon, nuwe plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n nag of twee se oorslaap.
Villa Strada Guesthouse se terugvoer
Beste Alrika, baie dankie vir U terugvoering. Ons hoop om U gou weer te sien.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joe Slovo-weg 63, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes