LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+75
Selfsorg in Tulbagh

Villa Tarentaal

Swallow-suite
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie knus oopplan-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die slaaparea. Daar is 'n beskutte stoep, WiFi en lugversorging en die eenheid is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Paneel
Volledige kombuis
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Verwarmer
Paneel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs die verblyf

Huisreëls

Aanvanklike brandhout word met aankoms voorsien; bykomende hout kan op die perseel gekoop word (slegs kontant).

Klein tot medium, gesosialiseerde en ingeënte troeteldiere is welkom op vooraf versoek; geen groot of ongesosialiseerde honde word toegelaat nie.

Vriendelike inwonende honde en katte is op die perseel teenwoordig.

Kinders onder 18 moet te alle tye deur 'n ouer toesig gehou word naby die swembad, borrelbaddens, klimraam, rivier en algemene areas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peacock Suite
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Peacock Suite het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die suite spog met 'n kaggel, gratis WiFi, 'n swembad en 'n stoep met 'n pragtige berg- en tuin-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Kaggel
Kombuis & eetkamer
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Aanvanklike brandhout word met aankoms voorsien; bykomende hout kan op die perseel gekoop word (slegs kontant).

Klein tot medium, gesosialiseerde en ingeënte troeteldiere is welkom op vooraf versoek; geen groot of ongesosialiseerde honde word toegelaat nie.

Vriendelike inwonende honde en katte is op die perseel teenwoordig.

Kinders onder 18 moet te alle tye deur 'n ouer toesig gehou word naby die swembad, borrelbaddens, klimraam, rivier en algemene areas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-selfsorgkothuis het 'n sitarea, 'n beskutte tuin, stoep en braai-area. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in die oopplan-kombuisie. Die eenheid het 'n kaggel, lugversorging en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Slaapkamers
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aanvanklike brandhout word met aankoms voorsien; bykomende hout kan op die perseel gekoop word (slegs kontant).

Klein tot medium, gesosialiseerde en ingeënte troeteldiere is welkom op vooraf versoek; geen groot of ongesosialiseerde honde word toegelaat nie.

Vriendelike inwonende honde en katte is op die perseel teenwoordig.

Kinders onder 18 moet te alle tye deur 'n ouer toesig gehou word naby die swembad, borrelbaddens, klimraam, rivier en algemene areas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Egyptian Goose
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerkothuis het 'n sitarea, kombuisie, badkamer en 'n beskutte tuin met braaigeriewe. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kothuis het WiFi, lugversorging en 'n kaggel. Daar is 'n yskassie, oondjie en 'n tweeplaatstofie, asook 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuisie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aanvanklike brandhout word met aankoms voorsien; bykomende hout kan op die perseel gekoop word (slegs kontant).

Klein tot medium, gesosialiseerde en ingeënte troeteldiere is welkom op vooraf versoek; geen groot of ongesosialiseerde honde word toegelaat nie.

Vriendelike inwonende honde en katte is op die perseel teenwoordig.

Kinders onder 18 moet te alle tye deur 'n ouer toesig gehou word naby die swembad, borrelbaddens, klimraam, rivier en algemene areas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Red Bishop Gesinseenheid
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-gesinskothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n tripelstapelbed. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort wat oop- of toegemaak kan word met die stortblinding, asook 'n kombuisie en 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskas, oondjie en 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is 'n vuurput, braaigeriewe, 'n beskutte tuin en 'n privaat houtvuur-warmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Koningingrootte-bed

1 x Tripelstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aanvanklike brandhout word met aankoms voorsien; bykomende hout kan op die perseel gekoop word (slegs kontant).

Klein tot medium, gesosialiseerde en ingeënte troeteldiere is welkom op vooraf versoek; geen groot of ongesosialiseerde honde word toegelaat nie.

Vriendelike inwonende honde en katte is op die perseel teenwoordig.

Kinders onder 18 moet te alle tye deur 'n ouer toesig gehou word naby die swembad, borrelbaddens, klimraam, rivier en algemene areas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tilapia Lodge: Luukse Tent
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Luukse Safari-tent bestaan uit 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort. Die ingeboude kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond en alle eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit in gratis WiFi en daar is 'n privaat buite-area met 'n braai en 'n eksklusiewe uitkykdek met uitsig oor 'n dam, olyfboord en berge. 'n Dompelbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

2 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Houtvuur
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Privaat, Houtvuur
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Privaat, Houtvuur
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aanvanklike brandhout word met aankoms voorsien; bykomende hout kan op die perseel gekoop word (slegs kontant).

Klein tot medium, gesosialiseerde en ingeënte troeteldiere is welkom op vooraf versoek; geen groot of ongesosialiseerde honde word toegelaat nie.

Vriendelike inwonende honde en katte is op die perseel teenwoordig.

Kinders onder 18 moet te alle tye deur 'n ouer toesig gehou word naby die swembad, borrelbaddens, klimraam, rivier en algemene areas.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Villa Tarentaal, Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f65e0faf8c1a9d2948b837b82e773a9ac8425b5b4555cd3097bb155c7a9d1306365ac79be9dd39a2aea0400eec81d212ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Villa Tarentaal Van Der Stel Street, Portion 3 of Farm 381 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.2737197 19.1414718
Soek in 'n groter streek