Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa The President

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Villa The President
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna C
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie.

Ons het heerlik gekuier by die gastehuis. Die eienaars bestuur dit self en hul gasvryheid het geen perke nie. Alles is goed onderhou, netjies en skoon. Ons kinders het baie gemaklik gevoel, wat vir ons baie belangrik is. Kan beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Dankie Johanna, hoop om jul sommer gou weer te huisves.
Groete
Anandie

Villa The President
Gerda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker. Sou egter die volgende aanbevelings wil maak: 1. Waaier in die kamer. 2. Waar gaste langer as 3 dae bly, 'n ekstra stel/stelle beddegoed en handdoeke. 4. 'n "Flat sheet" op die bed en 'n ligte "throw". 5. Skêr in die kombuis. (Hierdie is van toepassing op die selfsorg eenheid).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Dankie Gerda vir jou terugvoering, ek waardeer dit opreg.
Groete
Anandie

Villa The President
Rosslyn T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosslyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig en gasvryheid.

Ons kuier by die Villa The President van lekker rustig net wat ons gesien nodig gehad het rustigheid en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Thanks Rosslyn, hope to see you soon.
Regards
Anandie

Villa The President
Davidine N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Davidine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most warm and friendly host. Very helpful and went out of her way assisting when my car broke down. Personally drove me to her mechanic. Thank you very much for your hospitality.

Would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Thanks, Davidine, for your reply, I really hope your car is sorted and that it did not cost you an "arm and leg".
Looking forward to your next visit, without the stress.
Regards,
Anandie.

Villa The President
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Als was perfek, ons het verblyf benodig op oujaarsaand na 'n aandete langs die strand. Ligging was perfek, netheid tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Dankie Esme vir terugvoering waardeer dit, dis mense soos julle wat ons help om te kyk waarop ons kan verbeter en wat dalk werk, bly jul was te vrede.
Groete
Anandie

Villa The President
Lauren D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very relaxing, peaceful and awesome.

The environment was very nice, quiet and peaceful. Two minute walk to the beach and the shops are close by. Very safe. We would definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Layla, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om nog vir baie 'n goeie ervaring te gee die jaar. Hoop dis 'n voorspoedige jaar vir jou en jou aanstaande. Groete, Anandie Strauss.

Villa The President
Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met tieners

Wonderlike, rustige ervaring.

Pragtige omgewing met puik geriewe, netjies en skoon. Vriendelike eienaar, altyd behulpsaam. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Baie Dankie, Johan, hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Anandie

Villa The President
Gawie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie V
Enkelreisiger

'n Baie netjiese en smaakvolle eenheid met toegang tot alle geriewe en sentraal geleë.

Ek het hierdie akkommodasie op kort kennisgewing benodig en moes my bespreking 2 maal verander wat besonder goed en vriendelik sonder drama of ekstra onkoste deur die eienaar hanteer is. Baie vriendelike en goeie diens. Ek sal in die toekoms hier wil bly. Binne loopafstand van die strand en retaurante. Het ongelukkig nie die president ontmoet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Baie dankie Gawie was n groot plesier veral komende van n ou wat gewoont is aan hoe standaarde. O ja die Queen B het jy dam ontmoet. Liefde groete en seenwense Anandie

Villa The President
Norman J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Norman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet, prys is 'n bietjie hoog.

Die geriewe is nie skoon nie, die motor of stoep het nie lig of bulb is stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willize L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willize L
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Dit was lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Baie dankie Willize waardeer die terugvoer en bly jul kon bietjie ontspan.

Liefde
Anandie

Villa The President
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Besigheidsreis

Ongelooflik.

Baie mooi plek en alles is regtig baie netjies en aanmoedigend om te ontspan. Baie privaat en rustig met die mooiste kamers en temas. Bly gerus hierso as jy jouself wil bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Dankie Johan waardeer die terugvoer.

Groete
Anandie

Villa The President
Thea D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thea D
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Ons het die selfsorgkamer bespreek omdat dit 3 mense kon akkommodeer, maar het duidelik in die bespreking gemaak dat ons 'n gastehuis soek wat ontbyt lewer. Betaling is onmiddellik ge-eis voordat ons nog die kamer gesien het en ja - dit was selfsorg met geen produkte in die badkamer nie, het toe gestaan so was muf en die eienaar het vinnig verdwyn voordat ek enigiets kon vra. Daarna was sy nie beskikbaar op haar selfoon nie - glo my julle kan by heerlike gastehuise en hotelle in die Strand gaan bly vir minder geld met puik diens - hierdie is 'n rip-off! Geen kliëntediens nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Genade Thea,
Ek is so jammer dat jy ons in die lig gesien het. As ons kwoteer, meld ons uitdruklik dat ontbyt addisioneel is, en ons het geen probleem om dit te voorsien, sou dit van ons voor die tyd of by inboek vermeld was nie, en daar is geen aanduiding dat jul dit van ons vereis het nie. Ek dink regtig jy moet dit opneem met LekkeSlaap. Ek moet egter voor die tyd weet aangesien ek moeite met die ontbyt doen en ons spyskaart vir ontbyt wissel elke dag. Ek dink dis dan ook nie reg om te sê ek het vinnig verdwyn nie, ek was nog vir 'n tyd hier voor ek na 'n funksie die aand was. Ek is ongelukkig nie 'n hotel, wat 24 uur diens lewer nie, so ek is baie jammer vir die feit dat jy sê dat ek nie beskikbaar was nie. Dis nou regtig nie my geaardheid om te "verdwyn" en 'n ongelukkige kliënt te hê nie. Ek kan wel kan sê dat ons aandag sal gee dat ons wel in die verlede sakkies-produkte in badkamer gesit het, maar was nooit gebruik nie, so het afstand daarvan gedoen aangesien almal hul eie produkte gebruik of verkies. Daar is wel sakkies met lyfroom in al die badkamers en daar was veronderstel om seep ook te wees. So, ek is baie jammer indien dit nie aan behoefte voldoen het. Ek weet ook nie hoe daar gesê kan word dat die plek is muwwerig en het toegestaan nie, want daai eenheid was heeltyd gereël bewoon te word deur gaste en niemand het daaroor gekla of iets gemeld nie, maar weereens ek sal probeer agterkom of daar 'n probleem is.

Ek is regtig jammer dat jul so 'n onaangename ondervinding by ons beleef het, al wat ek kan sê is ons kan maar net probeer streef om 'n beter ondervinding vir iemand soortgelyk aan jul standaarde, gelukkig te hou in toekoms.

Nogmaals baie dankie vir die terugvoer, mens kan net bou op kommentaar hoe negatief ook al.

Groete
Anandie

Villa The President
Hybre V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hybre V
Gesin met tieners

Tuis.

Alles was pragtig, netjies en naby alles. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa The President se terugvoer

Thank you Hybre and we were delighted to host you and your lovely family.
Till we meet again.

Anandie Strauss

Villa The President
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jonghstraat 9, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd987b655824d635300ac13a13fbaa9931ad37d39b900621f54016e99a7355f0990972549ee1dbfa2d686b265c13d2efb4edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 De Jongh Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.107794 18.822059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem