Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Umdoni

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 100 R4 590 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Umdoni is 'n lieflike vakansiehuis in die Eden Rock Forest Landgoed in die hartjie van Pennington. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige vakansie saam met jou gesin of vriende aangesien daar 'n heerlike swembadarea is.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Al 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad of net 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is 'n eetarea waar gaste saam maaltye kan geniet.

Die leefarea lei na die groot houtdek met 'n randvloeiswembad, sonstoele, 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Daar is ook 'n sauna en veilige parkeerplek mer 24 uur-sekuriteit op die perseel. Daar is ook 'n sauna beskikbaar.

Hierdie landgoed is reg langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n rugsteun-omsetter sowel as 'n JoJo-tenk.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Umdoni sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Villa Umdoni
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Resa Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 1

Jaar gelys 10

Ligging

  • Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 100
R5 100 R4 590
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 100
R5 100 R4 590
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA693cda25d64e3db5ce686de57bc8d6206eb3892e30e54c9c1e0f8ab8e4bf7245ad2df0c3ded5ceceb8530f30a1fa61d4deaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R4 590 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Old Main Road Eden Rock Forest Estate 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3774291 30.6832974
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem