Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Valencia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 77, Scottburgh, 4189, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Valencia is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Scottburgh geleë is en is 'n uitstekende keuse vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek.

Hierdie eenheid is op die grondverdieping geleë en bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank, TV en 'n DVD-speler. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder saambring. Daar is geen WiFi beskikbaar nie.

Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep waar gaste 'n gesellige atmosfeer en die braaigeriewe kan geniet. Binne die kompleks is daar 2 swembaddens en 'n toegewyde baba swembad, wat baie pret en ontspanning vir almal verseker. 'n Speelkamer wat 'n tafeltennis en 'n pooltafel het, is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien. Boonop is hierdie eiendom stapafstand vanaf Checkers en nabygeleë geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Valencia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Valencia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Urchula Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Scottstraat 77, Scottburgh, 4189, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Valencia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 77, Scottburgh, 4189, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2974c1c9a4e34c07421b52e37888672776d61758fc97af3e3ecbd793b7c7683d05e153feff466ab124ed6d4299f6da8e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 77 Scott Street Scottburgh 4189 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.287752980853 30.754621901189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem