Walmer Akkommodasie by Villa Vega | LekkeSlaap
+22

Villa Vega

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-weg 166, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Vega is 'n ruim, moderne en stylvolle selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die welige groen voorstad Walmer, Port Elizabeth. Dit is slegs 2 km vanaf Port Elizabeth se lughawe en naby 2 hoofwinkelsentrums, waarvan 1 net 2 blokke weg is, en verskeie koffiehuise, restaurante en besighede.

Villa Vega bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 ruim lugversorgde slaapkamers met koninggrootte-beddens in elke kamer wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Dit het 'n volledige moderne badkamer met 'n stort en 'n aparte bad.

Die moderne oopplan-kombuis is volledig toegerus. Verder is daar 'n slaapbank (koningingrootte-bed) en 'n TV met volledige DStv Premium in die leefarea. Die leefarea lei na 'n privaat binnebraai en vermaakarea met ingeboude braaigeriewe.

Villa Vega het 'n privaat tuin en buitebraaigeriewe. Verder is daar ook vinnige WiFi en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek vir 2 karre agter 'n motorhek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Vega sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Villa Vega
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Fordyce-weg 166, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Vega het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-weg 166, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMTUyZTAwLTljZWEtNDdmOS1hZDQzLTkwZTYyNTQwYTQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 166 Fordyce Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.98046 25.58992
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za