4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 729 Esther Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Villa Zek is 'n knus selfsorg-eenheid in 'n veilige residensiële area in Garsfontein, Pretoria en is ideaal vir gaste wat die area wil verken.
Hierdie eiendom het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Disney+ en stroomopsies. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie met sy eie privaat ingangshek. Gaste kry ook privaat braaigeriewe. Daar is geslote-kringtelevisie op die perseel, maar om gaste se privaatheid te beskerm is daar geen kameras binne die woonstel nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Arinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 729 Esther Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink Villa Zek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
729 Esther Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang