by Villabikirus | LekkeSlaap
+38

Villabikirus

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 265 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villabikirus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n pragtige deel van Marlothpark, waar die wild volop en vry rondloop.

Die huis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die grondverdieping-slaapkamers het en suite-badkamers. Die derde slaapkamer is bo en het 'n toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed. Twee matrasse kan indien nodig vir kinders verskaf word.

Die grondverdieping het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die glasdeur lei na die buitedek met 'n uitsig oor die omgewing en diere. Die sitarea lei na die buite-kuierarea wat 'n swembad, ingeboude braai en 'n boma-area het.

Die huis het 'n gasgeisier, asook 'n elektriese geiser, elektriese stoof, tuimeldroër en 'n wasmasjien.

Slaapplek

’n Bespreking by Villabikirus sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Villabikirus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Villabikirus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aec37221b1aa496fea69d51c64bf3cfb250544ff5ce3b0cd5541d5033f65289c1d80adb14a5818d91ba922e0056e1deb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265  per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 2260 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.344089151889 31.777592580357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem