+38

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam verras deur die ruimte en kwaliteit van alles, van buite tot binne! Baie lekker! Volgende keer bly ons langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Ons is baie gelukkig gewees, die plek is perfek vir 'n gesin of familie en is goed toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
So bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Dankie vir die resensie.

Eugene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Soos ek altyd sê vir my is dit sielkos. Baie lekker wegbreek saam met kinders en kleinkinders. Sal volgende keer vir seker langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom.

Frank W
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2026

We'll try and book better weather for next time. We had a few problems, not all of which could be solved because of the weather, and this dictated a lot of what we could and couldn't do. The driveway to the house was in a very poor state. Anyone who didn't have a 4 x 4 would have struggled. We went for two days without any hot water and the water pressure was very low. Apart from this, we did enjoy our stay. Very good area for animals to the property; our friends from the U.K. thoroughly enjoyed their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Villabikirus
Sorry to hear that your stay wasn't very pleasant. As you know, there was severe rain and flooding in the area, which damaged the gravel roads. The water pressure was low because the municipality restricted the outflow, the reason being that they were working at the water plant. You could have contacted us to inform us of the low pressure, then we would have informed you about our backup high-pressure pump system that we have. The gas geyser only works with high pressure. You only contacted us about the TV satellite that wasn't working (also due to the severe weather), which we have immediately sorted out for you.

Diedre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Seker een van die beste plekke wat ons al ooit gebly het. Absolute wonderlik. Dit was 'n besondere plek. Toegerus met alles wat 'n mens nodig het om lekker te bly. Beste ooit waarin ek en my man al gebly het. Die baie diere wat ons gesien het, het alles nog meer asemrowend gemaak. Baie rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom.

Sonja D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Amazing bush experience. We had an amazing stay at Villabikirus! The place was spotless, beautifully maintained, and incredibly comfortable. The host was friendly, welcoming, and always willing to help with anything we needed. Everything exceeded our expectations — we’ll definitely be coming back again! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom.

Marchand G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

What an amazing place. Absolutely amazing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom.

Annick H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Onvergeetlike verblyf. Ons gaste het regtig van hul verblyf by die akkommodasie geniet. Die plek is netjies, gerieflik en baie verwelkomend – perfek vir 'n ontspannende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom.

Christo W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly en baie diere gesien. Baie lekker gebly en stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom.

Ivan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Verblyf was netjies en skoon. Dit was ook maklik om die plek te kry en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir ons mooi resensie. Ek is bly jul het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

2260 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aec37221b1aa496fea69d51c64bf3cfb250544ff5ce3b0cd5541d5033f65289c1d80adb14a5818d91ba922e0056e1deb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 68 5 1 5 2260 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344089151889 31.777592580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang