8 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 2260 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Villabikirus bied selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers in Marloth Park, omring deur oorvloedige wildlewe.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste. Twee slaapkamers op die grondvloer het en suite-badkamers, terwyl die derde slaapkamer bo 'n toilet en 'n wasbak het. Die slaapkamers het een koningingrootte-bed, een dubbelbed en een kamer met 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed. Twee bykomende matrasse kan vir kinders voorsien word indien nodig. Lugversorging is in alle slaapkamers beskikbaar, en beide bad- en stortgeriewe word voorsien.
Die grondvloer beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, lugbraaier en mikrogolfoond. 'n Glasdeur lei na 'n buitedek met uitsigte oor wildlewe. Die sitkamer maak oop na 'n buite-vermaakarea met 'n swembad, ingeboude braai en boma. Gratis WiFi word voorsien.
Die huis sluit ook 'n gas- en elektriese geiser, lugbraaier, stoof, wasmasjien en tuimeldroër in vir gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2260 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Villabikirus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2260 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang