Village d'Afrique
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: De Nyl Zyn Oog Weg, Shakila Wildsplaas, Waterberg, 0510, Limpopo
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R7 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Village d'Afrique is op die Shakila Wildsplaas in die Waterbergstreek geleë. Hier kan gaste die pragtige omgewing geniet en dit is net 1 uur en 45 minute se ry vanaf Johannesburg.
Verblyf is beskikbaar in 4 tente wat geskik is vir 8 volwassenes en 8 kinders. Elke tent het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank of -matras vir 2 kinders onder die ouderdom van 16 teen ekstra koste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, toilet en 'n buitestort. Elke tent het sy eie ingang en 'n stoep.
Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, 2 sitareas, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n swembad, braai-area en vuurmaakplek.
Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, bergfietsry, wildkyk en swem in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit die Groot 5, wildritte, zipline, paintball, bergfietsry, voëlkyk en wildkyk in.
Slaapplek
’n Bespreking by Village d'Afrique sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lyzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 8
Ligging
- De Nyl Zyn Oog Weg, Shakila Wildsplaas, Waterberg, 0510, Limpopo
- Gaste dink Village d'Afrique het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: De Nyl Zyn Oog Weg, Shakila Wildsplaas, Waterberg, 0510, Limpopo
- Geen kinders onder 12