Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Des Comores

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Poivre-singel, Village Des Comores 15, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Village Des Comores is slegs 650 m vanaf die strand en is in Sea Vista, St. Francisbaai, geleë. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van hierdie slaapkamers is op die onderste verdieping en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens sowel as 'n dubbelbed. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, elektriese oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n heerlike eetarea.

In die boonste slaapkamer is daar 'n TV met DStv en ander vermaakopsies.

Die stapeldeure lei na 'n lieflike houtdek met buitesitplek, 'n sonnige sitarea en 'n braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Village Des Comores sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Village Des Comores
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Poivre-singel, Village Des Comores 15, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Village Des Comores het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Poivre-singel, Village Des Comores 15, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32bb9d287607a213da58854d1b49ee0681d4ea833284704b07f7190c7bacb9f59a9ba52325df52ffbeea7e24ceddbf74393c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Poivre crescent 15 Village Des Comores 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.153389132635 24.832055438219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem