Villapreez
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 6077, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 599 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villapreez is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 8 gaste in Swakopmund, net 900 m van die strand af.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 2 kombuise, 'n eetarea en 'n binnebraai, asook 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.
Hierdie verdieping het ook 'n kombuis met 'n skottelgoedwasser, 'n kantoor met 'n drukker, en bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai.
Een van die slaapkamers op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort en 'n bad in die en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV met die volle DStv-pakket ontspan.
Die Plaz Am Meer-winkelsentrum, Nasionale Marine-akwarium, Swakopmund Museum en die Swakopmund Hotel en Vermaaksentrum is 'n paar besienswaardighede waarby gaste kan draai en daar is verskeie aktiwiteite soos sandplankry, kajakvaar, hengel, gholf, duinery en vierwielmotorfietstoere om te geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Villapreez sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lizanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 2
Ligging
- Kabeljoustraat 6077, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Villapreez het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 6077, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom