Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vincentia Odd Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 94, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vincentia Odd Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n kothuis op ’n woonerf waar die eienaars ook bly. Die kothuis is nie vas aan die hoofhuis nie. Dit is in die voorstad Vincent in Oos-Londen.

Hierdie kothuis bied gerieflike verblyf aan ’n gesin van 4 en het ’n oopplan-uitleg met geen tussendeure nie. Daar is ’n koningingrootte-bed en stapelbed (dubbelbed onder en enkelbed bo), so daar kan aan 5 gaste verblyf gebied word indiend daar vooraf reëlings getref word. Daar is ’n stort en aparte toilet. Die kothuis het ’n semi-toegeruste kombuis, met ’n mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, ketel en yskas. Die sitarea het ’n TV met alle premium DStv-kanale.

Daar is ’n beskutte binnehof met ’n tafel en stoele, sowel as veilige onderdakparkeerplek om op die perseel in ’n oprit te parkeer vir 1 motor. Vanaf die parkeerplek kan gaste op die paadjie na die voortuin van die kothuis stap.

Die eienaars het vriendelike honde op die perseel wat sal blaf wanneer gaste arriveer en gaan. Die slaapkamervenster van die kothuis het ’n uitsig oor die plonspoel en sondek van die eiendom waar die honde slaap en speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Vincentia Odd Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Area 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Vincentia Odd Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Ligging

  • Vincent-weg 94, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Gaste dink Vincentia Odd Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 94, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59df20835f2f41608b3bb01b29a3e9ad015b008a5aebd39c2a430ba74f02d71c8263301bbd0becfd8c1d49f7f886c8ef255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 94 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.978958362717 27.912355175463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem