Tulbagh Akkommodasie by Vindoux Guest Farm & Spa | LekkeSlaap
+116

Vindoux Guest Farm & Spa

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh , 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, historiese dorpie, Tulbagh.

Die plaas spog met 4 boomhuis-suites, 'n selfsorg-boomlodge en ongekunstelde selfsorgkothuise wat aan al jou behoeftes sal voldoen. Gaste kan oor naweke etes in hul kamers, op hul privaat stoep of op die wildkyk-dek geniet. Pieknieks, middagtee en middagetes word ook in die tuin bedien. Fietse kan op die plaas gehuur word en daar is ook 'n klein gimnasium.

Bederf jouself met natuurlike fynbosbehandelings by die spa, insluitend behandelings vir paartjies en masserings vir swanger vroue. Gaste kan ook hul smaakkliere by die kombuis op die perseel kom prikkel. Hiér word heerlike pieknieks, tuisgemaakte lekkernye en plaaslike wyne verkoop.

Die plaas het 'n intieme venue wat ideaal is vir klein funksies of 'n klein tuintroue vir tot 60 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Vindoux Guest Farm & Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh , 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vindoux Guest Farm & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh , 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0OTc3MDE5LWNiNWYtNDMwZi05NzkxLWE5MTQ2NTNjNzA2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Vindoux farm Twee Jong Gezellen road 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.249257716652 19.113335609436
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za