by Vinkel 5 | LekkeSlaap
+23

Vinkel 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 R561 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vinkel 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is naby Manaba se getypoel en die Lucien-blouvlagstrand.

Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste op die perseel toegelaat word nie.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het ook 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, ketel en 'n mikrogolfoond.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie. Die leefarea bied toegang tot 'n groot balkon met gasbraaigeriewe en lieflike see-uitsigte.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en veilige kelderparkeerplek. Dis 4 km vanaf Hibiscus Mall en restaurante en naby ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Vinkel 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Vinkel 5
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Vinkel 5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
R660 R561
per nag (plek vir 4)
Vanaf R660
R660 R561
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a49df06fa2e14b0abf24b433c2184056717e76f9b196e0179b0ce43af56c739ee8a9f79453d468b4c01fd78039d5250001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660, nou Vanaf R561  per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 2 Queen Elizabeth Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.851877 30.384409
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem