Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vinkel 5

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Vinkel 5
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Annalie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome sea view, gerieflik na aan swemstrand, goed ingerig vir heerlik ontspan.

Die woonstel was skoon en netjies - die klagtes wat ons in vroeër reviews gesien het, is duidelik deur die eienaars/verhuringsagent aangespreek en reggestel. Die stoep is 'n wenner en die woonstel is goed ingerig - one het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkel 5 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Ons beoog altyd om so spoedig as moontelik al klagtes reg te stel.
Baie bly julle het lekker gekuier. En die awesome sea view geniet!
Sien julle sommer gou weer!

Vinkel 5
Tersia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onplesierig.

Die eenheid was glad nie skoon met aankoms, die storte in die eenheid is morsig vuil, die meubles val uit mekaar, die hoofslaapkamer se hangkaste is besig om te vrot, ek wou nie eens my klere daarin hang nie, die eenheid moet glad nie op die mark wees, tot dit skoon gemaak word en opgradeer word nie, die sitkamerbanke is geskeur, die gordyne is vreeslik vuil oop elektriese drade by die bed lamp in die hoofslaapkamer. Dit is regtig 'n morsige eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkel 5 se terugvoer

Thank you for your constructive criticism. We will definitely get these issues sorted out. I am pleased that we were able to move you to a unit that was up to standard and trust that you had an enjoyable holiday.

Vinkel 5
Peter S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Saam met vriende

Comfy & great location.

The apartment was pretty clean and tidy upon arrival. The balcony provides a great view and location for beachgoers & fishing enthusiasts. The area was quiet, which was very much appreciated as this was a recharge retreat. Overall great place and look forward to visiting again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thobeka S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thobeka S
Gesin met klein kinders

Relaxing.

The apartment needs some attention, especially on the double bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisma B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese eenheid met asemrowende uitsig. Alles was daar wat jy nodig het. Ons gaan beslis weer terug. Al negatiewe punt was die dakwaaiers. Dit draai maar het geen effek. Ons moes 'n waaier gaan koop vir bietjie koeligheid snags. Air con sal 'n aanwins wees. Verder was dit 'n great tyd!

Sal vir enigeen aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jolandie V
Gesin met klein kinders

Very disappointing to walk into a place like this knowing you have only 5 days to take a good break.

Do not let the photos of this unit mislead you. The clothing cupboards are so disgusting I did not even want to put our clothes in there. The drain in the built on main bathroom was rotten. The braai on the wonderful patio did not have the right attachment. I am not sure if this is done on purpose. The place and sheets were clean at least. The letting agent that helped us was extremely rude and made me feel like a I was going to cheat and steel. I will look twice before renting another place with deceiving photo's.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie teleurstellend om by 'n plek soos hierdie in te stap met die wete dat jy slegs vyf dae het om 'n goeie blaaskans te neem.

Moenie toelaat dat die foto's van hierdie eenheid jou mislei nie. Die klerekaste is so walglik dat ek nie eers ons klere daarin wou sit nie. Die drein in die ingeboude hoofbadkamer was vrot. Die braai op die wonderlike patio het nie die regte koppeling nie. Ek is nie seker of dit doelbewus gedoen word nie. Die plek en lakens was ten minste skoon. Die verhuringsagent wat ons gehelp het, was buitengewoon onbeskof en het my laat voel asof ek gaan kroek en steel. Ek sal twee keer kyk voordat ek 'n ander plek met bedrieglike foto's bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vinkel 5 se terugvoer

We apologize for the points you were not satisfied with, we will attend to them immediately. We have to charge a breakage deposit, unfortunately. We always do this, it is nothing personal. The "reducer" on the braai attachment must have gone in with the previous gas cylinder. This kind of thing can be sorted out the same day if the guest reports the problem to us at the time.
Thank you for the constructive criticism. It helps us to sort out any problems for the next guest.

Vinkel 5
Ignatius M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik gewees en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Die uitsig is pragtig en is sentraal van alles. Ons het baie lekker vakansie gehou en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a49df06fa2e14b0abf24b433c2184056717e76f9b196e0179b0ce43af56c739ee8a9f79453d468b4c01fd78039d5250001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 2 Queen Elizabeth Drive Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.851877 30.384409
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem