Viooltjie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pavey-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Viooltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van die eienaars se huis in Potchefstroom, Noordwes.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n ekstra enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n konvensionele tweeplaatstoof met 'n oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-premium, asook gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n braai-area en ekstra sitplek, wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder of na die sonsondergang kyk. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Riana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Pavey-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Viooltjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pavey-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom