Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Virginia Forest Lodge

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 20, Virginia, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Virginia Forest Lodge is 'n B&B in Durban-Noord/Glenashley. Die lodge is teen die groenstrook in 'n rustige buurt met 'n volop voëllewe geleë. Die lodge is naby die M4, Ruth First, wat dit gerieflik maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die verblyf bestaan uit 8 eenhede met slaapplek vir 18 gaste. Al die kamers het en suite-badkamers met storte en 1 met 'n bad. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n privaat stoep of dek, lugversorging, haardroërs, geriewe, premium DStv met 'n dekodeerder in elke kamer en WiFi. Rook is verbode in al die kamers. Daar is 'n lieflike, groot swembad. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Dit is naby gholfbane, die lughawe, winkelsentrums, La Lucia/Gateway en talle restaurante. Daar is ook restaurante en winkels binne stapafstand vanaf die lodge. Verder is daar ook pragtige strande en winkelsentrums in die omtrek. Gaan stap op Umhlanga se strand, een en drink by Durban se beste restaurante, of gaan fliek saans by Gateway.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Virginia Forest Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Clinch-singel 20, Virginia, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Virginia Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 20, Virginia, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJpDYQh9ESWnAMZcI2EDvmxcLhtZbEWtiitdy5liinYJp8qj7wd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 20 Clinch Crescent Virginia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.765541546716 31.057469844818