Vita Olistica
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vita Olistica is 'n eksklusiewe gastehuis wat gerieflike verblyf in Potchefstroom bied. Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin en is 'n uitstekende keuse vir diegene wat op soek is na rustige verblyf.
Die gastehuis maak gebruik van sonkrag en bied verblyf in 3 luukse kamers met hulle eie badkamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed, gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware. Daar is ook haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met Netflix.
Gaste kan in die tuin ontspan, piekniek hou of van die gratis WiFi gebruik maak. Veilige parkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Potchefstroom spog met aktiwiteite soos 'n paar museums, Bufffelsvlei Wild Animal Park en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Vita Olistica het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 6, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom