LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
Selfsorg in Bela-Bela

VlakkiesKraal Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacques M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Lekker wag van alles bly en kuier plek. Ek en my twee dogters het lekker gebly. Dis glamping en nie vir almal. Baie lekker vir 'n uit die stad ondervinding met bietjie minder as gewone luukshede. Buite stort en donkie geyser. Lekker braai geriewe en funksionele selfhelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker romanties. We stayed in the Bosbok tented camp. Very well kept and clean. Nights were cold. Good fireplace. Making a fire under the donkey for hot water was a bit challenging but a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

4 poot honde vriendelike verblyf. Ek het met my 2 honde gereis om aan 'n trail run byeenkoms deel te neem en VlakkiesKraal se Bushbaby House was ideale verblyf met die omheinde erfie. Ons is vriendelik ontvang en die skoon, netjiese kothuis was perfek vir die 2 aande se verblyf. Die honde was hartlik gegroet en verwelkom. Hulle was uit hul velle en het die stappies in die veld gate uit geniet. Ons sal beslis weer by VlakkiesKraal gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise F
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Heerlik, hartlik en gemaklik. Ons gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons is hartlik verwelkom. Die natuurskoon is pragtig! Die verblyf is netjies, skoon en die huisies asook kombuis het alles gehad wat ons benodig het. Ons kon kom en gaan soos ons program van ons vereis het. Ons sal definitief weer by Vlakkieskraal kom kuier en die verblyf aan al ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Sal vir seker weer daar gaan bly. Ons het heerlik gebly. Stil, rustig, veilig, lekker warm in die koue weer, lekker warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinardt M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful pleasant bushveld experience. It was a pleasant stay. We had our dogs with us and it was very nice to enjoy nature with our fur babies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joalize D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Daar is niks lekkerder as om by 'n skoon, rustige plek te gaan ontspan nie. Die grondpad soontoe is baie goed in stand gehou. Dis so gelyk jy sal sweer jy ry nog steeds op die teerpad. Die personeel is baie vriendelik en maak ten alle tye seker dat daar na al hulle kliënte se behoeftes omgesien word. Die permatente lyk pragtig, is goed in stand gehou en skoon. Ons was omring deur bos en daar is verskeie staproetes. Die swembad is naby aan die kampterrein en ons het die meeste van ons tyd daar deurgebring. Ek sal wel voorstel dat enige iemand wat gaan net kussings vir buite saamneem. Die bankie en die ingeboude sitplek by die boma kan nogal 'n pyn in jou agterent raak (letterlik). Die kombuis en permatente het alles wat jy nodig het en meer. Los alles by die huis en vat net jouself, jou klere en kos. Ons sal definitief weer na hulle toe gaan, maar sal volgende keer baie ligter pak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Was lekker om uit die stads gejaag te kon kom en net te ontspan. Alles was baie netjies en skoon. As jy niks wil doen nie en net ontspan, is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Rustig en sal weer kom saam woefkind. Baie rustig tussen die bosse. As jy hou van stap saam hondekind, ideale plek. My man is baie impressed met die gerieflike braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm 23, Tweefontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9be775a60395e63c8386e254f6d289cc554bdc16c76976374ada27184813983622990b306649ed035df2400c1a7c002089a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Farm 23 Tweefontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.881620628194 28.369718913863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang