Vlei Café Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mondweg, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vlei Café Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Vogelgezangplaas, net 21 km vanaf Arniston in die Wes-Kaap. Hierdie oopplan-kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dié kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer net buite die kothuis wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Alle nodige eetgerei en breekware word voorsien.
Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit by hierdie verblyf is nie. Paraffienlampe en kerse word voorsien. Gaste moet asb. hul eie beddegoed, linne, duvets, komberse en kussingslope saambring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- De Mondweg, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Mondweg, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom