Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlei House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is skoonmaakmiddels in die kombuis.
Komplimentêre seep, handdoeke en toiletpapier word voorsien, maar as dit op is, moet gaste self sorg.
Die huis word dikwels deur die eienaars gebruik en daarom is daar basiese voorraad in die kaste, maar persoonlike items mag nie gebruik word nie en is toegesluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 980
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 980
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat 32, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGytwNIHb6xy3p0zuhFTQzdz1duYyznJip0xhssGqqRyfJ2Y0Ge?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 32 Vlei Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -27.353373582407 30.13700759424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem