Voelklip Vrede en Vreugde

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

'n Tuiskoms: gemaklik en rusig. Voelklip voel soos 'n tuiskoms - homey. Amper asof mens by goeie vriende tuisgaan wat soos familie geword het. Al die geriewe is daar en dis naby aan alles. Die lekkerste lekker is om heeltyd die see te hoor. Ek sal weer Voelklip besoek as ek Hermanus toe moet gaan. Die eienaar was beskikbaar vir vrae en uiters vriendelik en behulpsaam. Dis die huisie wat ek by die see sal wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

Heerlik, rustig, waarde vir geld. Wat 'n ongelooflike naweek. Careen was altyd beskikbaar en bereid om te help. Die rustigheid by die huis is fantasties. Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Careen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad32a11e692fbc32a3548f606bcdec213814eac90d42792daa1a1bdb8d7e1d7775b2ed2630d0acd81295445b28f9e1a3353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 130 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406222495294 19.283441351392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang