Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip 24

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklip-laan 24, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Voëlklip 24 is in die rustige vakansiedorp Jongensfontein geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende van 8 wat op soek is na 'n wegbreek.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, wasbak en 'n diepvrieskas. Daar is ook 'n strykyster en 'n strykplank. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.

Daar is speletjies en boeke, asook 'n noodhulpkissie en 'n brandblusser. Gaste kan swem, visvang, branderplankry, voetslaan, tennis speel en die jukskei-sandputte aandurf.

Slaapplek

’n Bespreking by Voëlklip 24 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Voëlklip-laan 24, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlklip-laan 24, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd55a8faa296d836027b85bfaaea5f8a658e1f23eda076e864c4954551d249cd038f097534d3bcccb46795ca22b2906c65dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 24 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42416964847 21.343374643002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem