Volksrust White Towers Guest House
Beskrywing
Die Levi-kamer is in die westelike vleuel van die White Towers geleë en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n Oregon-houtvloer en 'n staalplafon. 'n Skinkbord met tuisgemaakte lekkernye word voorsien. Die kamer het ook Netflix, 'n yskassie en ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Die gastehuis-deel word deur beurtkrag geaffekteer.
Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie en die balans is voor aankoms betaalbaar:
Ligte ontbyt teen R85 pp — Jogurt, graankos, vrugte, vrugtesap.
Ontbytbord teen R120 pp — Jogurt, graankos, vrugte, vrugtesap, 2 soutopsies en 1 ontbytnagereg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Suite Butler is 'n ruim suite gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, geklee in wit linne met 'n spatsel kleur. Die suite bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Vermaak sluit DSTV met die volledige pakket in, en die kamer word daagliks skoongemaak. Bykomende geriewe sluit 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en 'n plafonwaaier vir ekstra gemak in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Die gastehuis-deel word deur beurtkrag geaffekteer.
Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie en die balans is voor aankoms betaalbaar:
Ligte ontbyt teen R85 pp — Jogurt, graankos, vrugte, vrugtesap.
Ontbytbord teen R120 pp — Jogurt, graankos, vrugte, vrugtesap, 2 soutopsies en 1 ontbytnagereg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Krogh Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang