Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volmoed

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Volmoed bied rustige verblyf in die Hemel-en-Aarde Vallei, net 13 km vanaf Hermanus.

Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid selfsorg-huise en -kothuise wat geskik is vir 2, 4 of 6 gaste. Daar is ook 2 huise wat elk geskik is vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort of bad of beide.

Al die eenhede het sitareas met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Linne en badhanddoeke word voorsien, behalwe gaste wat in Keurboom Upper en Boekenhout Uppe bespreek moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring.

Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe. Volmoed het konferensiegeriewe en 'n kapel wat vir troues of begrafnisse gebruik kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Volmoed
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Volmoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57751921f0f61e836eed6adf784ef6bd2549e871156e490af3923a8e534d319f85f26094d3c8b262546ce9655cec93281e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Farm 11, R320 Hemel en Aarde 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377985866676 19.234229682869