LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Volonte Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Volonte Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noel-weg 23, Brighton Beach, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Volonte Guesthouse is in Brighton Beach op die Bluff en het die ideale ligging net 'n kort entjie se ry van die strand af. Die gastehuis bied pragtige see-uitsigte.

Gerieflike verblyf word in 4 gastekamers gebied waaronder dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en 'n gesinskamer. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Openview-kanale, 'n yskas en WiFi. Die 2-enkelbed- en dubbelkamers bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort en die gesinskamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die gastehuis bied buitebraaigeriewe, 'n swembad en gratis parkeerplek.

Die Bluff se strande is gewild onder branderplankryers, lykplankryers en sweefski'ers. Dit is 'n area wat bekend is vir sy oorvloedige seelewe, insluitend dolfyne en suidelike noorkapper-walvisse.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Volonte Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Noel-weg 23, Brighton Beach, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Volonte Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noel-weg 23, Brighton Beach, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA707b25a608283aef629cf99c8ac2c8e08d9f29004cf7855335e7eaef769db51783803049b2608e6933c9dc679e81f4ebe727?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 23 Noel Road Brighton Beach, Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.939164298675 31.004842211574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!