Volstruis-Paleis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Volstruis-Paleis is 'n gastehuis wat selfsorg- en B&B-verblyf in Ladismith bied. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe.

Verblyf by Volstruis-Paleis bestaan uit 4 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit gratis WiFi, 'n waaier, 'n yskassie, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Heerlike ontbyt of aandete kan op versoek gereël word. Die gastehuis het ook 'n skoonheidskliniek wat masserings bied, 'n binnehof met 'n swembad en 'n gemeenskaplike braai-area. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Volstruis-Paleis is naby verskeie winkels, restaurante, vrugteplase en wynproeplekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Volstruis-Paleis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za