Voëltjienes

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stephan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie oulike plekkie en baie netjies. Heerlik geslaap. Heerlik gekuier. Gasvrou is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Tuiste ver van die huis af. Baie lekker gebly, was my 2de keer wat ek by die voëltjies bly en soos die eerste keer weer vriendlike verwelkoming en gasvryheid. Sal weer by die voëltjies bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie netjies, skoon, vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly. Ongelooflike vriendelike diens, baie behulpsaam met alles wat ons benodig het. Altyd bereid om te help. Niks was te veel gevra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfonso V
1 nag
5.0
Sep 2025

Gemaklik en gerieflik en 'n goed gerus. Dis een van die mees netjiese plekke en ek kan dit beslis aanbeveel. Dit wat mens sien, die foto's en dit wat mens kry, is presies dit. Dit is waarde vir geld en absoluut 'n besondere plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soenel N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie gasvry, netjies. Alles is duursaam en smaakvol. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leoné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dampies du Preez street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c74631fa758eda735a54991d98ba8311204a644acda7c23f7e593b0f9cd13f39465e9ae90e99bc1857c507955cbd64efa6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 6 Dampies du Preez street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2379021 28.3320811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang