6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Schaapenzicht, Bree Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Voorschoten is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die kompleks is langs die strandmeer en is naby restaurante en winkels in die omgewing.
Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die 2 badkamers.
Die huis het 'n goed toegeruste oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n klein dek met 'n ingeboude braai-area. Parkeerplek op die perseel en in die straat is beskikbaar.
Boonop is die kompleks binne 4 km van die Langebaan Country Estate af en binne 6 km van Club Mykonos en Laguna Mall af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 351
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 16 Schaapenzicht, Bree Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Voorschoten het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Schaapenzicht, Bree Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang