Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voortrekker 50

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

petro Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 49

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Voortrekker 50
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mike V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Besigheidsreis

Efficient and adequate for purpose.

Staff were happy with the facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voortrekker 50 se terugvoer

It was an absolute pleasure having them here.

Greetings
Petro
40b Guesthouse

Voortrekker 50
Teresa M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa M
Besigheidsreis

Baie netjies en vriendelike diens.

Netjies en skoon plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voortrekker 50 se terugvoer

Baie dankie dit was 'n plesier om julle mense te kon huisves.

Voortrekker 50
Deon V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V
Saam met vriende

Die bespreeking was deurmekaar en daar was mense nog in die kamers toe ons ariveer.

Die kontaknommers wat verskaf was het net gelui en niemand het geantwoord nie. Daar was geen deurklokkie nie en om toeter te blaas het ook nie gewerk nie. Die kontaknommers op die hek was ook nie beantwoord nie en ek het toe die webtuiste gebel om uit te vind wat die probleem was. Ons kon toe rondom 5nm die kamers kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 50, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e87213d9b98789639aa6b7600eb62b7e58f33a7a837053daf3cfe260545f43234f2af0a8d0a4cf78067613e3efea28a053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 50 Voortrekker Road Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -34.027985006275 24.779685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem