6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Van Zyl Street, Tergniet, 6526, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vrede bied gehalteverblyf in Tergniet vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié eenheid beskik oor 2 badkamers, 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Een slaapkamer het 'n dubbelbed, een slaapkamer 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die sitarea het gemaklike rusbanke. Die volle DStv-pakket, slim-TV en WiFi beskikbaar. Daar is genoeg sitplek in die eetarea.
Die huis het alternatiewe kragbronne, so geen beurtkrag nie.
Die onderdakstoep het lieflike braaigeriewe.
Daar is parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 47 Van Zyl Street, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrede het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Van Zyl Street, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang