LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Somerset-Wes

Vrede Selfcatering   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Granite Avenue, Boskloof Estate, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vrede Selfcatering is op die Boskloof Ekolandgoed in Somerset-Wes en bied 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan in die verte en op die omliggende berge.

Verblyf word in 3 smaakvol versierde eenhede aangebied. Elke eenheid is in warm kleure versier en het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die verblyf het sonkrag wat krag aan die TV, WiFi en ligte voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in elke eenheid. Gratis WiFi is beskikbaar in die eenhede.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel en hulle kan op die sonterras ontspan en die uitsig oor die pragtige tuin en fynbos geniet.

Vergelegen Wynlandgoed en Strand se strand is 15 minute se ry vanaf die verblyf en gaste het toegang tot 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Samantha H
Saam met lewensmaat
5.0
Picturesque view, wonderful host, friendly staff, incredible stay! We had the most incredible stay at Vrede Selfcatering! The view from...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
If you want peace and quiet, this is the place to be. The place is awesome, will definitely be back, stunning views, and if you want pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Adriaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Like my own home. Very well equipped and clean. Clean, well-equipped apartment with all amenities needed for self-catering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Casper E
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer was ruim, netjies, goed toegerus, privaat en 'n pragtige uitsig. Kamer was ruim, netjies en goed toegerus. Buite area is privaat met 'n pragtige...
Sien meer
Jun 2026
Christie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, skoon en netjies. Luukse verblyf wat ons kan aanbeveel! Kwaliteit verblyf. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Sal definitief in die toekom...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 62 Granite Avenue, Boskloof Estate, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrede Selfcatering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

62 Granite Avenue, Boskloof Estate, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47927b4a3a1bb0256cd773f86bb35efb493a24eb38f7ea9fdbadbf865d21f066ac235571d186fe3aade4028c16ae66460ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 62 Granite Avenue Boskloof Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.092933751382 18.878428473934
Soek in 'n groter streek