+30
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

VredenRust bied gerieflike kamers in Kathu.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat geskik is vir 8 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, yskassie en 'n mikrogolf.

'n Gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Daar is 16 kameras en elektriese heinings op die perseel.

VredenRust is 500 m vanaf die Lenmed Hospitaal, 1,5 km vanaf die Sishen Gholfklub en 2,3 km van die Kathu Village Mall af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adri L
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies, vriendelike ontvangs. Tweede keer dat ons oorbly. Akkommodasie is privaat, netjies en veilig. Sal definitief weer daar tuisgaan.
Jan 2026
Madie E
Saam met lewensmaat
5.0
Plekkie van vrede en rus! Rustig, plekkie doen sy naam gestand. Ervaar vrede en rus daar. Netjies, die uitleg perfek.
Des 2025
Coba S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorgeslaap. Sal in die toekoms weer gebruik indien wil oorslaap. Heerlik gebly. Lekker rustig.
Des 2025
Christoffel L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande. Baie lekker gebly, mooi skoon en gerieflik.
Sep 2025
Teresa B
Saam met vriende
5.0
Dit was ideaal en baie skoon en die gasvrou was baie vriendelik. Die verblyf was baie netjies en skoon en ideaal vir 'n groep van 4 volwassenes. Dis s...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 208

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 32 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink VredenRust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed798443cbea863ad9c599b3a5eb1a0597358c2f0e46b079bf29c8e1d51b87716c66bb0fbcac44268bb94aa144ab91ee7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 32 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.698013607397 23.052182795021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang