Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredevallei

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 66, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vredevallei is 'n kothuis wat op 'n klein plaas in Tesselaarsdal in die Wes-Kaap geleë is. Hierdie verblyf poog om 'n selfvolhoubare leefstylervaring aan gaste te bied.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank kan as 'n etenstafel met stoele benut word. Dié area lei na die leefarea met 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders. Die skuifdeure lei na 'n houtdek met meubels waar gaste die uitsig oor die bure se dam kan geniet. Let asb. dat hier nie 'n TV of WiFi is nie.

Daar is 'n kragopwekker wat die waterpomp tydens storttye ondersteun. Die perseel het genoeg speelplek vir kinders, of om fiets te ry. Gaste kan in die plaas se modderdam baljaar of die bordspeletjies geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Manndi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Deel 66, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredevallei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 66, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9200b6f32f59611d1b8262a6bf5c720ddea2c7b4a9b8ac84d945fdb19826c9967b9f8a84d7368858ae4cc2a426a75404d361?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Deel 66 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371884223605 19.514189839829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang