Vrolikheid Landgoed
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrolikheid Landgoed is op 'n vrugteplaas in die Tulbagh-vallei geleë en bied gehalte- en knus selfsorgverblyf in pragtige kothuise wat deur die natuur omring word en 'n rustige atmosfeer verseker.
Verblyf word in 3 kothuise gebied, naamlik Cape Robin Kothuis, Sunbird Kothuis en Kingfisher Kothuis. Elke oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Daar is ook braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad by elke kothuis.
'n Privaat kampeerplek met skadu-areas vir tente of karavane is sowat 1 km vanaf die kothuise en kan 10 gaste akkommodeer.
Gaste wat op soek is na iets meer avontuurlustig kan die plaas saam met 'n ervare gids te perd verken. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ané Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrolikheid Landgoed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrolikheid Landgoed, Winterhoek-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap