LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vulture Creek | LekkeSlaap
+23

Vulture Creek

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vulture Creek is 16 km wes van die Hartbeespoortdam geleë met vele bekoorlike besienswaardighede in die omtrek. Dit is die ideale wegbreekplek waar jy die uitsigte oor die omgewing en dam kan geniet. Dit is naby die bekende Chameleon Village met al sy plaaslike Afrika-kunsvlyt en die Hartbeespoort Kabelkar geleë.

Verblyf is beskikbaar in 11 chalets met slaapplek vir 36 gaste in totaal. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, selfsorggeriewe en 'n braai-area.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Troeteldiere kan saamkom indien dit gereël word.

Geniet 'n luilekker vakansie in die rustige Suid-Afrikaanse Bosveld. Geniet die rustige prag en volop voëllewe in die area. Ontspan in die geliefde bosveld met sy inheemse bome wat jou omring met 'n manjifieke uitsig oor die Magaliesberge en die Afrika-sonsondergange.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 120 resensies vir Vulture Creek
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Vulture Creek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0232, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0NzdkYjBiLTcwMmItNDI5Yi05ZWI2LThkNzY2Nzg0MTMwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 120 5 1 4 Plot S08 Skeerpoort 0232 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.77444 27.761841
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!