Vulture Creek
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 165
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Halalisiwe M - Jun 2024
Algehele gradering
Loved it.
Morwa Rakgodu M - Mei 2024
Algehele gradering
I had a good stay.
Teboho R - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant and refreshing stay.
Gerhard V - Mei 2024
Algehele gradering
Het 'n troue naby gehad en wou net 'n oorslaapplek gehad het. Was perfek.
Anneke S - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Gerdus T - Mei 2024
Algehele gradering
Geen klagtes nie.
Megan M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dawid F - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Madelein S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer, vriendlik en netjies.
Daniella F - Apr 2024
Algehele gradering
Cost effective, lovely stay.
Helga F - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Retha N - Apr 2024
Algehele gradering
Nie so gerieflik soos sou wou hê, het maar wegneem etes gekry.
Karien B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en vreedsaam.
Ronel K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker ontspanne.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Sentebaleng Ruth B - Mrt 2024
Algehele gradering
Exciting because we were 6 crazy ladies on a mission.
Sentebaleng Ruth B - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Amori S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Joey S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek naweek van die stad se gejaag.
Thea C - Mrt 2024
Algehele gradering
Voldoende vir naweekverblyf.
Elsa J - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige plaas omgewing baie veilig en sentraal geleë.
Eben M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig.
Lumé P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Jacomari C - Feb 2024
Algehele gradering
Okay.
Ericka Tsholo M - Feb 2024
Algehele gradering
Spectacular.
Ebeth M - Feb 2024
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Ketan J - Feb 2024
Algehele gradering
Very accommodating, clean, and quiet.
Germa S - Feb 2024
Algehele gradering
Sal weer wil gaan.
Ntanga M - Feb 2024
Algehele gradering
We had no problems.
Alison B - Feb 2024
Algehele gradering
Recommended.
Michelle N - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Karien C - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n oorslaap as jy wil gaan stap in Hartebeespoort en omgewing.
Henoch K - Feb 2024
Algehele gradering
Good value for money with a great location for any Harties event.
Yulabe N - Jan 2024
Algehele gradering
Wens ek kon langer bly!
Karien Klopper K - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig en baie gerieflik.
Estee H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies. Modern. Als wat mens nodig het en baie rustig. Vriendelike gasheer.
Vulture Creek se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is besig met hulle se opleiding en het dit onder hulle se aandag gebring. Jammer vir julle ongerief, maar dankie dat julle ons van hierdie saak inlig.
Sonja
Gerda V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Juan-lee M - Jan 2024
Algehele gradering
It was nice.
Willem B - Jan 2024
Algehele gradering
Clean, friendly and fit for purpose.
Lize C - Jan 2024
Algehele gradering
Diens was puik en verblyf was netjies.
Amori C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Vene H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Sal beslis weer daar oorslaap!
Lucky K - Jan 2024
Algehele gradering
We booked 3 chalets but we were sent to a house.
Nonhlanhla M - Jan 2024
Algehele gradering
I would recommend more light around the pool area.
Siyabulela D - Jan 2024
Algehele gradering
It was very nice. Kids enjoyed it.
Charlese M - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed every moment. Will definitely go again.
Tebogo M - Des 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Eunice P - Des 2023
Algehele gradering
Fun.
Cirstie M - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Lebogang M - Des 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay and will definitely come back.
Felicia S - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Willem J - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'Lekker Geslaap'.
Liezel O - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Tiffany W - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing, comfortable, beautiful view.
Lesang M - Nov 2023
Algehele gradering
We had a great stay.
Kylie G - Nov 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker.
Ds. Janré V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, baie skoon, baie billik.
Nic J - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Calvin S - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker, stil, skoon.
Bertie C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë.
Marinda F - Okt 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Tumelo N - Okt 2023
Algehele gradering
It is a beautiful place, safe, and clean.
Annatjie K - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek!
Emma C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies, waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Baie dankie.
Philip D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies en prakties uitgelê.
Annatjie K - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n vriendelike en hulpvaardige bestuurder! Waardeer dit baie.
Annatjie K - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Nicky B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sharon P - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you hope to see you soon
Hugo V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker stil.
Vulture Creek se terugvoer
Baie dankie julle was ook so oulik
Natalie M - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Louzanne D - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxed stay.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you for your review - we have sorted this out and appreciate your comment.
Avrill E - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for a weekend away.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you kindly
Lodie D - Sep 2023
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Anton D - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en prakties.
Martin A - Sep 2023
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en skoon en die gasvryheid van die eienaars is van die boonste gehaalte.
Jackie N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker, baie mooi en skoon.
Sharlene' O - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik en warm verwelkom. Verblyf en bestuur voorsien in nodige behoeftes.
Mookho M - Aug 2023
Algehele gradering
I had a wonderful weekend with my friends. Thank you, Vulture Greek.
Natasia V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Keabetswe K - Aug 2023
Algehele gradering
Fun.
Eg S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en gevat na die blyplek en alles mooi verduidelik.
Lees meerRia D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige plek.
Rene K - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ebrahim Nkosana Z - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxed
Jean-marie H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Carmen T - Jul 2023
Algehele gradering
Absolute stunner. Simple yet elegant.
Camiel S - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, skoon en netjiese akkommodasie.
Given N - Jul 2023
Algehele gradering
I enjoyed my stay and Herman was helpful with all the needs I needed.
Elize H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklike blyplek met alles wat mens nodig het.
Elanzé W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige omgewing.
Henrietta E - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, sentraal geleë.
Halalisiwe M - Jul 2023
Algehele gradering
Loved everything about the place, so peaceful and beautiful.
Dipanjan C - Jun 2023
Algehele gradering
It is a nice place to stay. The host was very cooperative and helpful.
Chantelle Mckenzie M - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent place for a getaway with friends.
Siellie E - Mei 2023
Algehele gradering
Alles was perfek en in al ons behoeftes voldoen.
Charles L - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic stay. Peaceful and quiet.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you, dearest Charles. Yes, the gate was a challenge and so grateful that it is sorted out. Thank you for being such a great guest.
Anne J - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en huis was netjies en skoon.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Nadine K - Mei 2023
Algehele gradering
What a great holiday home with a big yard, we loved it!
Charles L - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic stay, so neat and quiet. I love your place.
Alinka L - Mei 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerVulture Creek se terugvoer
Hello Alinka
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is so jammer dat u so ongelukkig was en sou dadelik iets gedoen het vir julle, al was dit om julle geldjies terug te betaal as ons daar en dan geweet het hoe u voel.
Ons personeel het finale waarskuwings gekry oor skoonmaak, dankie daarvoor. Die beligting is na gesien en die hek is reg gemaak. Die swembad is waar dit is al vir jare en ons is besig met die beplanning vir 'n groot swembad en picnic area onder by die rivier.
Dankie dat u so 'n verslag gestuur het want dit maak ons net sterker en beter - Mooi bly en mag julle geseënd wees.
Jan C - Apr 2023
Algehele gradering
Very peaceful, quiet with no noise or disturbances.
Lees meerVulture Creek se terugvoer
Hello Jan, thank you kindly for your review. Unfortunately, we do not have TV or Wi-Fi, and is also stated on our platforms. We are currently looking into it though. We do apologize about your bed and have already removed it. Stay well and be safe.
Hanmarie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en pragtig.
Tremaine A - Apr 2023
Algehele gradering
Die atmosfeer is baie rustig. Net wat mens nodig het om weg te breek van die bedrywige stadslewe.
Marius V - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Maria S - Apr 2023
Algehele gradering
We really, really enjoyed.
Cathy B - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Harry W - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing and pet-friendly.
Sharon K - Apr 2023
Algehele gradering
Host was extremely helpful and kind.
Annalien W - Apr 2023
Algehele gradering
Our visit was great.
Kedibone M - Mrt 2023
Algehele gradering
Good and clean.
Vulture Creek se terugvoer
Hello there, thank you. We will be doing so in our second phase. Hope to see you then. Sonja
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Tamarie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Het daar oorgeslaap vir 'n troue by Leopard Lodge.
Jacques D - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect place to unwind with friends.
Francesco C - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly, peaceful place to relax.
Jean-marie H - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek. Stil, skoon, en mooi.
Shelley S - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Vulture Creek se terugvoer
Thank you kindly.
Johan M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige, lekker kuier.
Vulture Creek se terugvoer
Baie dankie Johan.
Thembi M - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful, refreshing!
Shelley S - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful!
Portia M - Jan 2023
Algehele gradering
It was not bad.
Vulture Creek se terugvoer
Hello Portia, thank you kindly for your comment. Hope to see you again. Vulture Creek Team
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Naomi N - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Thami R - Jan 2023
Algehele gradering
It was good stay.
Kyla R - Des 2022
Algehele gradering
Clean, neat and modern.
Tremaine A - Des 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam, ontspannende, rustige atmosfeer.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Ricardo K - Des 2022
Algehele gradering
The stay was good and relaxing.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you kindly.
Erika J - Des 2022
Algehele gradering
Alles was 100%.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Cristelee M - Nov 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Derrick G - Nov 2022
Algehele gradering
It was a 2-night sleep.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you for your review we appreciate it. We are currently looking at Wi-Fi and TVs however we have not put them on our lodge itinerary, this will be part of our next upgrade. Hope to see you again soon.
Agreement S - Nov 2022
Algehele gradering
I had a good stay with my friends and we were warmly welcomed. I recommend the place.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you Agreement, hope to see you all soon.
Shani Du Venage D - Okt 2022
Algehele gradering
Good. Impressive.
Shane V - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice accommodation.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you kindly this is very special will forward to our team.
Willie S - Sep 2022
Algehele gradering
Very friendly reception. We were assisted in all we requested.
Marie L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Petrus S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf vir die naweek saam met kinders gewees.
Wendy P - Aug 2022
Algehele gradering
Value for money. Clean & tidy.
Juan M - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en aangenaam.
Ashenda D - Jun 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay at Vulture Creek.
Paulemari V - Jun 2022
Algehele gradering
Herman was baie vriendelik en het ons dadelik gehelp toe ons vra of ons nog 'n aand kon bly. Die verblyf was baie netjies en skoon.
Lees meerNicha M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig. Lekker braai-area en stort.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Shawn F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Vulture Creek se terugvoer
Hallo Shawn
Baie dankie, ons waardeer dit so baie.
Dankie.
Sonja
Theo A - Mei 2022
Algehele gradering
Gholftrip.
Vulture Creek se terugvoer
Hallo Theo
Baie dankie vir u terugvoer. Die Karoo eenhede is darem oor gedoen en opgradeer, dan begin ons met die onderste eenhede.
Sien uit om u weer te sien.
Johan M - Apr 2022
Algehele gradering
Onveilig, stukkend, pateties.
Lees meerVulture Creek se terugvoer
Dear Johan
Thank you for your review, we have currently closed the units for full repair and maintenance as well as refunded your stay as did Lekkerslaap.
Verette J - Apr 2022
Algehele gradering
Karoo 6 is 'n ruim, goed toegeruste huis met 2 badkamers en 'n lekker braai-area wat perfek was vir 'n groep volwassenes.
Vulture Creek se terugvoer
Hello Verette,
Thank you for your valued review, hope to see you again soon.
Vulture Creek Team.
Marianda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Definitief nie die geld werd. Sal glad nie weer daar bly nie.
Vulture Creek se terugvoer
Hello Marianda,
Thank you for your review, we do not advertise that we have coffee amenities on our website. We are a self-catering lodge and as per many lodges, people take their own refreshments and food with them. We also do not advertise that we have TV's in our units. With regards to the electricity and lights, we do apologize and the problem has been sorted out.
Giel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Lees meerKgomotso M - Mrt 2022
Algehele gradering
We enjoyed every moment during our stay.
Ivana H - Mrt 2022
Algehele gradering
Very neat, definitely will be using this accommodation again!
Ryno V - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie geld werd nie. Kan baie verbeter.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you Ryno for your review. Please note that we do not advertise that we have air conditioners or TV's. If the contact person on the lodge was contacted they would have sorted out the challenges you had immediately.
Erika S - Mrt 2022
Algehele gradering
Naweek by Hartbees.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Chrizelda Z - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en skoon.
Jordan M - Feb 2022
Algehele gradering
The host was friendly. Cleanliness not up to standard. Poor communication.
Richelle V - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent for weekends.
Helet M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Paul B - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig en Rustig in die bos.
Bianca M - Jan 2022
Algehele gradering
The place to go to, to spend quality time with your people.
Vulture Creek se terugvoer
Thank you kindly.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
René V - Jan 2022
Algehele gradering
Nice.
Theuns K - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en baie gemaklik. Dankie.
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes