Vuurberg Self-Catering House
Beskrywing
Vuurberg Self-Catering House is in die Stellenbosch Wynlande op die Vuurberg Wynplaas geleë. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en oor die omliggende wingerde. Stellenbosch is ryk aan geskiedenis en dit bied natuurlike en kulturele besienswaardighede.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word, asook 'n enkelslaapbank en lugversorging. Die sitkamer het 'n koningingrootte-slaapbank Die badkamers is ruim en modern.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n kaggel met hout, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Die huis het 'n beskutte stoeparea, 'n groot grasperk en braaigeriewe.
Slaapplek
'n Bespreking by Vuurberg Self-Catering House sluit in:
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Vuurberg Self-Catering House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |