Vygeboom Country Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nyeleti T - Apr 2024
Algehele gradering
Clean and beautiful.
Philip E - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi plek omgewing, teleurgesteld in Arafat se kis.
Vygeboom Country Lodge se terugvoer
Môre Philip,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie jammer oor die lang wag om in te kom. Ons het ongelukkig nie betyds die bevestiging van jou bespreking gekry nie en was nie bewus dat jy sou opdaag nie.
Wat die kos by Ararat betref wil ek net noem dat dit slegs ‘n eetplek in ons omgewing is en dat ons geen verbintenis met hulle het nie.
Vriendelike groete
Vygeboom C Lodge
Beatrice S - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Valerio B - Jul 2023
Algehele gradering
Well appointed, clean rooms. Showers with good water pressure.
Vygeboom Country Lodge se terugvoer
Hi Valerio,
We appreciate your feedback. The bathroom doors are first on our list of improvements to upgrade our rooms.
Kind Regards
Daleen
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie veilige en gesellige plek om te oornag en kuier.
Vygeboom Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou positiewe terugvoer oor die lodge, waardeer dit opreg.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis
Schalk V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Vygeboom Country Lodge se terugvoer
Middag Schalk,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer oor jou verblyf by die lodge, sien uit daarna om jou weer hier te verwelkom.
Groete
Daleen
Ruan D - Des 2022
Algehele gradering
Te min tyd gehad.
Marcelle P - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Helma V - Nov 2022
Algehele gradering
Goeie plek as jy net oornag slaapplek soek. Rustig en netjies.
Shann B - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful breakaway!
Themba N - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect view of the dam and mountains, pure tranquility.
Vygeboom Country Lodge se terugvoer
Good day Themba,
Thank you so much for the feedback and your possitive rating. We look forward to welcome you back soon.
Kind regards,
Vygeboom C Lodge Team.
Jan L - Des 2019
Algehele gradering
Fantasies.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R38, Vygeboomdam, Badplaas, 1190, Mpumalanga