W Residence Irene

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

W Residence Irene is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Centurion. Dié vakansiehuis is 1,5 km vanaf Irene Village Mall, 5 km vanaf Rietvleidam en 'n slegs 'n rit ver vanaf ander besienswaardighede in die area.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde kamer deel die tweede badkamer wat 'n stort en bad het.

Die kombuis is toegerus met alle nodige toebehore om etes voor te berei en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV en lei na 'n stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die kompleks is 10 km vanaf Irene Country Club en Centurion Gholflandgoed, en sowat 36,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by W Residence Irene sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na W Residence Irene gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 998 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za