Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louis B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik prakties ekstra detail en definitief aanbeveelbaar!

Alles wat nodig is vir 2 mense met praktiese detail en gerief wat dit ekstra spesiaal maak! Die gasheer het met soveel detail ons ingelig gehou en alles was presies. Sal definitief aanbeveel en self weer wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Dione. Ek is so bly julle het julle kuier geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Dave K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful escape from city life.

We really needed an escape from bustling Joburg and have been wanting to go to Wakkerstroom for so long. It did not disappoint. Wakkerstroom is a charming South African town, and our accommodation offered a delightful escape. The quaint surroundings painted a picturesque backdrop, complemented by warm and welcoming locals. The accommodation was full of all the comforts one could need, and we often sat outside on the porch with a glass of wine, relaxing and enjoying our getaway. If you get a chance to go to Wakkerstroom, we highly recommend the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Very comfortable chalet with all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect place for a peaceful break.

What a lovely little cottage with plenty of space too. It’s perfectly located just on the outskirts of Wakkerstroom, with a spectacular view over the valley. Spotlessly clean and so well equipped. Plenty of crockery and cutlery, dishes and pans, etc. There’s even a dishwasher. Load shedding wasn’t an issue as there is a gas stove and rechargeable light bulbs. The handy hook next to the shower for your towel is a small touch that most accommodations don’t think of. Such amazing attention to detail! The recommendations for things to do and places to eat were very helpful. We enjoyed our weekend break immensely and will definitely be back soon. Thank you, Waar is Wakkerstroom Akkommodasie, it was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Thank you so much Carine for noticing the small conveniences
We look forward to hosting you again soon.

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Elma S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vleilande en histories geboue besoek.

Baie lekker gebly by Wakkerstroom. Pragtige uitsig en baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Dankie Elma

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Gillian B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views, beautifully appointed cottage.

The cottage has everything you need, including a stunning view of the mountains. A gorgeous, well-protected patio allows you to enjoy bird-watching even when the wind is howling or have a braai regardless of the weather. The kitchen is fully equipped with everything you could possibly need (except a stove - but we didn't miss it thanks to the braai and microwave). Ronel was responsive and friendly, and the entire experience was excellent. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Thank you Gillian
We look forward to hosting you again soon.

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Ria B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Kan nie dink aan 'n lekkerder blyplek vir 'n paartjie, enkellopende óf twee vriendinne wat sommer net die pad wil vat en tot verhaal wil kom nie!

Waar is Wakkerstroom is toegerus met álles waarvoor jy maar net kan hoop - en alles is van hoogstaande gehalte! Die eienaars het werklik 'n eenheid aan die buitewyke van Wakkerstroom beskikbaar gestel wat énige reisiger gelukkig en tevrede sal maak. Ten spyte van die koue windjie buite, is die eenheid snoesig én modern! So teen die opklim na die berg kyk die eenheid uit oor die plotte en dorpie en met die plaasgeluide en manjifieke uitsig, beleef, waardeer en geniet mens so ietsie van die plaaslewe. Ai, wat 'n heerlike kuier was dit net nie. Kan nie wag vir ons volgende kuiertjie nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Baie, baie dankie.
Julle maak my hart so bly wanneer gaste my stukkie hemel saam my geniet en waardeer.
Sien jou sommer gou weer.
Warm Wakkies Wense

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Neelechia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelechia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plek. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is netjies en baie mooi gedoen. Die eienaars is ook baie behulpsaam en het vir ons ekstra inligting oor die dorp gestuur. Ons sal beslis weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly julle het dit geniet.
Sien julle gou weer.

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Rudolf M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf M
Enkelreisiger

Lovely.

It was just what I wanted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie.
Ons sien daarna uit om jou weer terug te verwelkom.
Warm Wakkies Groete

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Susan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

State of the Art en nig meer. goeie kwaliteit linne ens. daar is alles wat jy kan nidig kry en nog soveel meer wat n mens nie eers aan kan dink nie. die sonop en sonsondergang is prentjiemooi.

As jy wil rus, is dit die plek en om te ontspan. Geniet die uitsig en bewonder dit wat om jou is. Dit is goed geleë naby aan die winkeltjies. Daar is voorsiening gemaak vir alles wat dalk op jou pad kan kom. Pragtige plek en lekker cosy. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Ek gee dit 'n 10 uit 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Hi Susan
Baie dankie! Ons is so bly dat jy jou kuier geniet het en dat jy waardeering het vir die fynere besonderhede.
Ons sien jou gou weer
Warm Wakkies Wense

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Ciska R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lanklaas so netjiese plekkie gesien, alles wat jy in jou huis het is daar beskikbaar.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om seker te maak dat jou verblyf gerieflik sal wees. Ons was op 'n 6 weke vakansie deur die Kaap en Namibia en nie een plekkies kon voldoen aan haar standaarde nie. Daar is lekker skerp messe en 'n goeie skerpmaker. Sou net graag 'n vleis skottel wou gehad het vir die braaivleis. Ek het rumatiek hande en glas bakke was bietjie swaar, ek was bang ek laat val hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Ah Ciska! Baie dankie, dit maak my hart so bly wanneer gaste sien en waardeer wat ek insit om dit die beste vernlyf moontlik te maak
EN… die braaibak is gekoop en ingesit so kom kuier asb gou weer

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Volant Environmental C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volant Environmental C
Besigheidsreis

Werklik fantasties.

Een van die beste plekkies waar ek al gebly het. Die plek is alles wat mens nodig het om te ontspan. Jy kan basies met net klere kom, die huisie het alles. Jy kan nie verkeere gaan met die plek nie. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Hi Colyn
Baie dankie, ek is so bly dat julle ons huisie so geniet het.
Ons sien julle gou weer, en die keer bly n ekstra aand.

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Melanie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Ronel en haar span het hul oortref met dié lieflike en rustige plekkie teen die berg. Die stoep is beslis 'n wenner in ons boek en ons was spyt dat ons Sondag moes ry. Als was puik en ons sien uit om in die winter daai stofie te kom uittoets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Melanie, ons is so bly julle het die naweek geniet.
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom in die winter.

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Annemie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike naweek, heerlik gerus.

Ons het ons naweek baie geniet, die eenheid is baie goed ingerig. Alles is gemaklik en skoon. Het die lieflike groot stort geniet en dit met 'n mooi uitsig! Daar is selfs voorsiening gemaak vir die goedjies wat jy dalk mag vergeet wat ek baie aangenaam gevind het wat wys dat daar aandag aan elke klein besonderhede bespandeer word. Ons kan nie wag om terug te kom in winter om gebruik te maak van die stoofie nie! Dit was lekker om bietjie uit die "dorp" te wees, ons het in die laat aande gestap en dit was stil en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA289a917dccc99cbcf016f9d92e94681bed4cdaa6f48e74d96da820f9fcf82118bb9e8783e3849460ad6b5e302656651d20b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 End of Von Welligh Street Marthinus Wessel Stroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -27.369347249062 30.14117628336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem