Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie is 'n bekoorlike selfsorghuis, geopen in Januarie 2023 in Wakkerstroom. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n privaat badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n eetarea en 'n pragtige uitsig oor die dorp. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

'n Slot vir die hek en geslotekringtelevisie is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Waar is Wakkerstroom Akkommodasie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Waar is Wakkerstroom Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Waar is Wakkerstroom Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Einde van Von Willigh-straat, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA289a917dccc99cbcf016f9d92e94681bed4cdaa6f48e74d96da820f9fcf82118bb9e8783e3849460ad6b5e302656651d20b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 End of Von Welligh Street Marthinus Wessel Stroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -27.369347249062 30.14117628336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem